Eerstejaarsatletiek, Universiteit Stellenbosch
12 February 2009

Al die eerstejaars het gisteraand deelgeneem aan daardie een event waarvoor niemand rerig lus is nie. Jy is opgepaar met ‘n nuwe groep mense, wat in elke opsig minder cool is as jou JOOL-partners, en dit gebeur in die tweede week van klas. Net soos wat jy dink jy het nou uiteindlik die angs van die verwelkomingsweek ontsnap, spring Eerstejaarsatletiek agter ‘n bos uit en maak jou in ‘n ry loop en jou gesig verf. Ai.

Ek weet nie wie wat gewen het nie, ek weet nie wie omgegee het nie. Wat ek wel weet is dat die gig by Klein Libertas Teater daarna gerock het. Ek gaan nou begin met daardie foto’s, ek post dit binnekort.(Ek kom agter dat vier jaar van atletiek dalk een jaar te veel was…)

eerstejaarsatletiek-15

eerstejaarsatletiek-82

eerstejaarsatletiek-65

eerstejaarsatletiek-120

eerstejaarsatletiek-47

eerstejaarsatletiek-114eerstejaarsatletiek-142

eerstejaarsatletiek-124

eerstejaarsatletiek-198

eerstejaarsatletiek-23

eerstejaarsatletiek-168

eerstejaarsatletiek-148

eerstejaarsatletiek-186

eerstejaarsatletiek-244

eerstejaarsatletiek-319

eerstejaarsatletiek-288

  • Francois M
    14 February 2009 at 7:20 pm

    Goeie werk om hoĆ«spoedfoto’s te neem in wat sekerlik baie swak lig was!

Leave a comment