Zebra & Giraffe LIVE @ Klein Libertas Teater
13 February 2009

Z&G het net na AE opgekom, en die gehoor was goed voorbereid. Almal was so opgewonde om hierdie rockers van die verre Noorde te sien, ek inkluis.

Ek het baie gehou van die CD, en het meeste van die lirieke gereed gehad in my arsenaal die aand. Wat my die meeste verbaas het van hulle live performance, is die lead guitarist. Man, ek het gedink whatshisname van FPK en VCK (die basist), was mal. Z&G se kitaarspeler leef homself so in die vertoning in, dat ek al amper ‘n stretcher wil laat roep; geen rugwerwel is gemaak om daardie tipe opwinding te weerstaan nie. Nogtans sorg hulle vir ‘n goeie, goed ge-oliede vertoning, met elke nuwe liedjie wat die gehoor aan de voete-stamp het, tot hulle uiteindelik afsluit met die gewilde “The Knife”.

zebragiraffe-267

zebragiraffe-47

zebragiraffe-289

zebragiraffe-418

zebragiraffe-1511

zebragiraffe-637

zebragiraffe-343

zebragiraffe-305

zebragiraffe-468

zebragiraffe-568

zebragiraffe-371

zebragiraffe-450

zebragiraffe-603

zebragiraffe-166

zebragiraffe-519zebragiraffe-204

zebragiraffe-188

zebragiraffe-576

zebragiraffe-580

  • 14 February 2009 at 2:47 pm

    nice shots.

    die naam waarna jy soek, is wynand myburgh ;)

  • Francois M
    14 February 2009 at 7:23 pm

    Wow! Wow! Wow! Hier is ‘n hele paar wenners. Great back lighting. Nommers 3, 5, 9 en 11. Legend!

  • 18 February 2009 at 10:38 am

    Woah! Insane photos. Nice bra!

Leave a comment