Kinderpartytjie : Phillip word 1!
03 March 2009

Stefan en Stefanie het my die naweek saamgenooi na Phillip se eerste verjaarsdagpartytjie. Ek het dit so baie geniet om al die klein mensies af te neem – dis nou al  geen geheim hoe baie ek van kinders hou nie! Die partytjie het ‘n vliegtuig-tema gehad, en Phillip was natuurlik die kaptein! (let op die “captain” t-hempie wat hy aanhet!)

phillip_partytjie-4

phillip_partytjie-61phillip_partytjie-101

phillip_partytjie-8

phillip_partytjie-21

phillip_partytjie-25

phillip_partytjie-23

phillip_partytjie-26

phillip_partytjie-28

phillip_partytjie-40

phillip_partytjie-37

phillip_partytjie-31phillip_partytjie-47

phillip_partytjie-43

phillip_partytjie-45

phillip_partytjie-51phillip_partytjie-57

phillip_partytjie-53

phillip_partytjie-611phillip_partytjie-62

phillip_partytjie-67

phillip_partytjie-63phillip_partytjie-64

phillip_partytjie-65

phillip_partytjie-66

phillip_partytjie-70

phillip_partytjie-76phillip_partytjie-77

phillip_partytjie-81

phillip_partytjie-85

phillip_partytjie-88

phillip_partytjie-93

phillip_partytjie-98

phillip_partytjie-99phillip_partytjie-100

phillip_partytjie-1011

phillip_partytjie-102

phillip_partytjie-105

phillip_partytjie-106

phillip_partytjie-107

phillip_partytjie-111phillip_partytjie-112

phillip_partytjie-113phillip_partytjie-114phillip_partytjie-115

phillip_partytjie-122

phillip_partytjie-121

phillip_partytjie-117

phillip_partytjie-125

phillip_partytjie-129

  • Wynand
    03 March 2009 at 8:10 pm

    bernard, well done dude. jy’t quite ‘n great ability daar. cheers dude. Awesome fotos.

  • 05 March 2009 at 11:32 am

    Sjoe die laaste een is ‘n great touch. Heel ander styl!

    Ek het die close-ups baie geniet. Die 2 klein kersie doodblaas fotos is van my gunstelinge – haar glimlag bly my by. Mooi gecapture, fotograaf :)

    En natuurlik die motorfietsie… en die vele great gesigsuitdrukkings. Hierdie kinders het nou almal great babafotos vir skooltake en 21sts en 50ste verjaarsdagpartytjies!

    Soveel cool fotos in een dag.

  • Stefanie
    13 March 2009 at 10:49 am

    Elke spesiale oomblik is op foto vasgelê en dit gaan so lekker wees om elke nou en dan daarna te kyk en terug te dink aan ons seuntjie se eerste verjaarsdag.

    Baie dankie vir die fantastiese foto’s!

  • Antoinette
    14 March 2009 at 8:13 am

    Pragtige foto’s!! Geluk aan die fotograaf en die modelle! Jy het ‘n great job gedoen. Alle sukses vorentoe!!

Leave a comment