Ek het vannaand saam met die ouens van Baarmoedergevoel gegaan na die RSG studios in Seepunt, waar hulle ‘n onderhoud gehad het met Christine op “Draadloos”. Hier is solank ‘n vinnige shot van na die tyd, toe ons met ‘n bier op die strand die aand ‘n sukses gedoop het.
