Local rockers, Baarmoedergevoel, het my Maandagaand genooi om saam met hulle Seepunt toe te gaan vir ‘n interview en vinnige gig by RSG se studio. Christine bied ‘n program met die naam “Draadloos” aan, waar sy SA bands bekendstel aan haar luisteraars en dan bietjie van hul gunsteling musiek speel en die band kry ook die kans van hul eie liedjies te speel.
























(Die ouens wat al die sms’e lees!)














