Ek het so paar weke gelede die dieetkunde studente van die Universiteit van Stellenbosch se afskeidsfunksie gaan bywoon by Fairview.
Ek was net vir ‘n rukkie daar, en het die departementshoof se toespraak afgeneem, sowel as ‘n paar naturlike oomblikke en ‘n klomp groepfoto’s. Ek hou nogals van hierdie: