On Saturday I was lucky enough to shoot Leonora and George’s wedding in Wellington. I had so much fun I could hardly keep track of the time!
Leonora and George were such a fun and natural couple that I truly enjoyed spending the day with them! From humming along “baby tjoklits” in the honeymoon suite while the girls were getting ready, to not being able to keep my legs still during their opening dance later the evening: I’m so happy to be doing this for a living! They got married at Kleinevalleij in Wellington, and I’m absolutely in love with the venue! It’s all white on the inside (so your wedding colours really pop!, and your photographer will love to light it!)
I liked these:
Hou baaaaaie van 115 en 250! En love die venue ook obviously…
Absoluut stunning – baie dankie!!! Jou vriendelikheid en entoesiasme word baie waardeer!!
Bernard, Ons bewonder jou besondere gawe om sulke mooi oomblike op foto vas te le! Dis ‘n voorreg om jou te kon leer ken en in aksie te sien. Baie dankie vir die pragtige fotos. Ons beste wense vergesel jou vir die toekoms!
Die foto’s “capture” die atmosfeer en is absoluut pragtig!! Well Done!! Dit was ‘n wonderlike aand saam met julle.
Baie dankie!
” Die foto’s is ‘n absolute ware weerspieeling van die dag se wonderlike gebeure “
I’m soooo excited to see you shot a wedding at Kleinevalleij and that you say the venue is nice to shoot at! Can’t WAIT to meet you! Will be in touch about setting up a date to meet up before the wedding.
Dit was ‘n fantastiese dag!! Awesome venue, bruid en bruidegom het soos modelle gelyk, en “perform”- so ook die fotograaf. Uitstekend! Alle bydraende fasette was komplementerend tot die tema – met die backdrop laatmiddag van ‘n sonsondergang wat op die wingerde sak- onverbeterlik.
Ons kon nie vir beter gevra het om die spesiale oomblikke vas te le nie! Nogmaals dankie vir al jou moeite en die entoesiasme wat jy getoon het. Dit was ongetwyfeld die beste dag van ons lewens met die beste fotograaf ooit!! Jy het n besondere talent en gaan nog gat skop, jy kon my ewe laat mooi lyk – dit wil gedoen wees. Dit was n voorreg, sterkte en sal weer van jou hoor.